Publikasies van die Heemkring sluit in:
- Charles Fensham, red. (1978). Die Stellenbosse Heemkring : tien jaar oud
- Annie Hofmeyr (1982). Die Laan en sy mense
- Annie Hofmeyr (1990). Van Riebeeckstraat Stellenbosch : noordekant
- Annie Hofmeyr (1993). My Hofmeyr- en De Vosfamilie
- Reino Ottermann, red. (1998). Die Musieklewe van Stellenbosch : ‘n beknopte oorsig gebaseer op die teks van ‘n uitstalling en lesings gedurende Die Stellenbosse Fees
- Ad Biewenga. Indeks tot De Kaap de Goede Hoop : een nederlandse vestigingskolonie, 1680-1730 / Die indeks is saamgestel deur dr. Ockert Malan, e.a.
- Generale Kasboek, Stellenbosch en Drakenstein. Transkripsies saamgestel deur mev Sasa Malan e.a., DVD (2018).
- Marten Gründlingh en Johan de Villiers (2018). Stellenbosse Heemkring 50 jaar
Navrae in verband met hierdie publikasies kan aan die Argivaris gerig word.
