Die Stellenbosse Heemkring 50 jaar feesviering
Ná maande se voorbereiding het die groot dag aangebreek – die Heemkring se halfeeufees op 24 Oktober 2018. Die Heemkring is baie dankbaar dat die Stellenbosse Universiteit die ou Bloemhofgebou …
Ons verwelkom enigiemand wat belangstelling het in die geskiedenis van Stellenbosch en naliggende omgewing. Kom maak gerus ‘n draai by ons argief om te sien wat beskikbaar is, of om te deel in die historiese uitstalling.
