Publikasies van die Heemkring sluit in:

  • Charles Fensham, red. (1978). Die Stellenbosse Heemkring : tien jaar oud
  • Annie Hofmeyr (1982). Die Laan en sy mense
  • Annie Hofmeyr (1990). Van Riebeeckstraat Stellenbosch : noordekant
  • Annie Hofmeyr (1993). My Hofmeyr- en De Vosfamilie
  • Reino Ottermann, red. (1998). Die Musieklewe van Stellenbosch : ‘n beknopte oorsig gebaseer op die teks van ‘n uitstalling en lesings gedurende Die Stellenbosse Fees
  • Ad Biewenga. Indeks tot De Kaap de Goede Hoop : een nederlandse vestigingskolonie, 1680-1730 / Die indeks is saamgestel deur dr. Ockert Malan, e.a.
  • Generale Kasboek, Stellenbosch en Drakenstein. Transkripsies saamgestel deur mev Sasa Malan e.a., DVD (2018).
  • Marten Gründlingh en Johan de Villiers (2018). Stellenbosse Heemkring 50 jaar

Navrae in verband met hierdie publikasies kan aan die Argivaris gerig word.

Panorama van die dorp Stellenbosch in die jaar 1776