Die Stellenbosse Heemkring beskou elke Jaareindfunksie as ‘n hoogtepunt van die jaar se aktiwiteite. Oor die jare het die gebruik ontstaan om dit op een van die talle plase in die omgewing te hou, en in hierdie opsig is die Heemkring dankbaar vir die ondersteuning wat ons geniet van die betrokke eienaars. Dit gee die lede ook geleentheid om in voeling te bly met van die mooiste dele in die land. Die pragtige historiese omgewing van Stellenbosch bly maar die trots van alle inwoners van die dorp.

Afsluitingsgeleenthede: Plaasbesoeke

  • Nov 25, 2020: Nooitgedacht
  • Nov 23, 2019: Lanzerac
  • Nov 17, 2018: Elsenburg
  • Nov 18, 2017: Meerlust
  • Nov 19, 2016: Schoongezicht
  • Nov 21, 2015: Joostenberg
  • Nov 22, 2014: By-den-Weg
  • Nov 23, 2013: Knorhoek
  • Nov 24, 2012: Neethlingshof
  • Nov 16, 2011: Van Ryn Brandewynkelder
  • Nov 13, 2010: Vredenheim
  • Nov 14, 2009: Solms Delta
  • Nov 15, 2008: Uiterwyk
  • Nov 10, 2007: Idas Valley Homestead
  • Nov 14, 2006: Overgaauw
  • Nov 12, 2005: Muratie
  • Nov 13, 2004: Libertas
  • Nov 15, 2003: Koopmanskloof
  • Nov 6, 2002: Meerlust
  • Nov 7, 2001: Uitkyk