Ledevergaderings vind minstens vier keer per jaar plaas. Gewoonlik praat ‘n genooide spreker oor ‘n onderwerp rakende Stellenbosch.

Huidige vergaderings
2026
  • Bestuursvergadering
    Woensdag @ 10:00 by Voorgelegen, Dorpstraat 116; 11 Februarie, 18 Maart, 6 Mei, 26 Augustus, 7 Oktober
  • Ledevergading
    Woensdag @ 19:00 by NG Kerk Stellenbosch-Wes Konferensiekamer
    • 25 Maart (Algemene jaarsvergadering), Prof. Tertius de Wet: Klokke by die Moederkerk
    • 27 Mei, Mnr. Johan Krige: Moederkerk Kruiskerk, ‘n rivier van lewende water 1990-2024
    • 16 September, Dr. Phillip Louw, Hoofredakteur en uitvoerende direkteur: WAT: Woordeboek van die Afrikaanse Taal 100 (WAT 100)
    • 21 Oktober, Dr. Carel van der Merwe, Voorsitter: Erfenistrust, Die Laan se storie
    • 14 November, Afsluitingsgeleentheid by Muratie
Vorige vergadings

Praatjies tydens vorige ledevergaderings is beskikbaar in MP3 formaat. Rig navrae aan die argivaris.

2020-2024
2024
  • Prof M Burden (2024-10-23).
  • Dr Sias Mostert (2024-09-18). Die rol wat Stellenbosch gespeel het in ruimtetegnologie en -navorsing
  • Mev Marianna Kritzinger (2024-05-22). Die Morkelhuis en die Morkels van Stellenbosch
  • Dr David Taylor (2024-03-27). Die Johnman Stigting en die rol wat die Johnmans in bewaring op Stellenbosch gespeel het.
2023
  • Mnr Peter van der Spuy (2023-11-18). Old Nectar (afsluitingsgeleentheid)
  • Prof Johan de Villiers en mnr Hennie van der Merwe (2023-10-25). Ystersmede en wamakery op Stellenbosch
  • Dr Andrew Kok (2023-09-13). Die NG Kerk argief op Stellenbosch en die rol daarvan in genealogiese navorsing
  • Mnr Pietman Retief (2023-05-17). Die invloed van brandewyn op ons kultuurgeskiedenis
  • Ds Jaco Coetsee (2023-03-29). 100 jaar N. G. Sendingkerk/VGK Stellenbosch
2022
  • Mnr Tielman Roos (2022-11-19). Mooiplaas (afsluitingsgeleentheid)
  • Dr Cornelia de Kock (2022-10-26). Stellenbosch – Musiekstad
  • Dr Eleanor Damon (2022-09-14). Die Cysters van Pniel
  • Prof Albert Grundlingh (2022-05-18). Van Zyl Slabbert in Stellenbosch
  • Dr Hannes Theron (2022-03-23). Die Eersterivier en seevlakskommeling
2021
  • Mnr Dirkie Morkel (2021-11-20). Bellevue (aflsuitingsgeleentheid)
  • Prof Ernst Stals (2021-10-20). Inwoners van die Weides
  • Prof Hermann Giliomee (2021-08-25). Die Vlaktemense
  • Prof Diko van Zyl (2021-03-10). Wynpionierplase van Stellenbosch en omgewing
2020

Daar was geen ledevergaderings as gevolg van Covid-19 inperkingsmaatreëls.

2015-2019
2019
  • Vos, mnr Hennie, Van der Colff, mnr Con (2019-11-28). Lanzerac, Die geskiedenis en die restourasie van (afsluitingsgeleentheid)
  • De Villiers, prof Johan (2019-10-23). Die Korps Pandoere in Stellenbosch Distrik
  • Van Zyl, dr Annemarie (2019-10-23). Huis Lucy in Dorpstraat, Die restourasie van
  • Calitz, mnr Coen (2019-05-22). Die Stellenbosse berge en bergklimmers
  • Vos, mnr Hennie (2019-03-13). Konsternasies om en in die NG Kerkie gestig deur Simon van der Stel Stellenbosch 1686 tot 1820
2018
  • Heemkring Bestuur (2018-10-24). Heemkring 50-herdenking
  • Van der Merwe, mnr Hennie (2018-08-22). Begrafnisgebruike op Stellenbosch
  • Gründlingh, dr Marten (2018-05-21). Stemme uit die verlede; Inleiding tot die Heemkring klankopnames
  • Booyens, mnr Bun (2018-03-27). Die Burger 100 en die Burger se konneksie met Stellenbosch
2017
  • Van der Merwe. mnr Hennie (2017-10-25). Kultuur-historiese invloed van paaie in en rondom Stellenbosch
  • Malan, dr Ockert en mev Sasa Malan (2017-08-23). Transkribering van die Kasboekbladsye
  • Swart, mev Madine (2017-05-17). Flora se geheime taal – blomme uit die Sandveld
  • Breedt, mev Karlien en prof Gerhard Geldenhuys (2017-03-29). Stellenbosch 1921-1924 soos beskryf in die briewe van Ora Elize de Villiers, oud-Bloemhoffer
2016
  • Vos, mnr Hennie (2016-11-09). Van Geregthuys tot Godshuis, opwindende argeologiese ontdekkings op die terrein van die Seminarium 1690-1910
  • Barlow, mnr Simon (2016-11-19). Schoongezicht, Die gesk van: afsluitingsgeleentheid
  • Hayward, me Jeannie (2016-09-14). The Cape Leopard – a Key Umbrella Species of Biodiversity Conservation an Environmental Education
  • Malan, dr Ockert & dr Marten Gründlingh (2016-07-20). Die ontsluiting van die Notules van die Collegie van Landdrost en Heemraden van Stellenbosch en Drakenstein (1691-1827)
  • Breedt, mev Karlien (2016-05-11). US Argief: grafkelder of skatkis?
  • Van Jaarsveld, dr Ernst (2016-03-23). Vetplante op kranse en hulle aanpassing
2015
  • Burden, prof Matilda (2015-11-11). Gewels en gewelstyle: Stellenbosch in die groter konteks
  • Vos, mnr Hennie (2015-09-16). Die eerste Swart Vry Boere in Jonkershoek 1680-1700
  • Bester, me Christelle (2015-07-15). Amarula -likeur
  • Brits , mnr Gert (2015-05-13). Fynbos rondom Stellenbosch
  • Algemene Jaarvergadering (2015-03-25). Geen spreker – beurtkrag
2010-2014
2014
  • Andrag , mnr Paul (2014-11-22). By-den-Weg, Die geskiedenis van: afsluitingsgeleentheid
  • Heese, dr Hans (2014-11-12). Slawe-eienaars en die nalatenskap van slawerny in Stb.
  • Krige, mev Ode (2014-09-10). Carl Otto Hager – argitek tot eer van God
  • Verster, dr Francois (2014-05-21). Spotprenttekenaars: Boonzaaier, Honiball en Mouton
  • Burden, prof Matilda (2014-03-12). Ou Kaapse meubels
2013
  • Coetzee, dr Renate (2013-09-11). Erfeniskos
  • Stears, mnr. Richard (2013-07-17). Posgeskiedenis van Stellenbosch
  • De Waal, mev. Lydia (2013-05-22). Jamestown erfenis
  • Koegelenberg, mnr. Nelis (2013-03-13). P.J. Olivier Kunssentrum
2012
  • (2012-11-24). Neethlingshof: afsluitingsvergadering
  • Du Toit, Nellie (2012-11-14). Nellie du Toit in gesprek met Sabina Mossolow
  • Theron, dr Hannes (2012-05-16). Geologie rondom Stellenbosch
  • Burden, dr Matilda (2012-03-13). Daar kom die Alibama
2011
  • (2011-11-16). Van Ryn Brandewynkelder: afsluitingsvergadering
  • Malherbe, mnr. Willem (2011-08-31). Ou Stellenbosse boukuns (Skyfie-vertoning)
  • Malherbe, dr Fana (2011-07-27). Ou munte in die Kaap (VOC tydperk)
  • Endemann, mnr. Leon (2011-04-13). GISA
  • Oosthuizen, mnr Leon A (2011-02-09). Uys Krige: musikale huldeblyk
2010
  • Dreyer, mev. Riana (2010-11-13). Vredenheim, Die geskiedenis van:afsluitingsvergadering
  • Vos, mnr. Hennie (2010-09-01). Pierre Simond en die plaas Betlehem
  • Froneman, dr Johan (2010-07-21). N.G. Kerk Argief op Stellenbosch
  • Van der Merwe, mnr. Floris (2010-04-14). Sportgeskiedenis op Stellenbosch
  • Bredenkamp, mnr. Brian (2010-02-10). Kampioenbome op Stellenbosch
2005-2009
2009
  • Coertzen, prof P. (2009-07-22). Kweekskool op Stellenbosch, 150 jr oud, Die
  • Cyster, mnr Matthew (2009-05-13). Pniel en sy mense
2008
  • De Waal, mnr. Chris (2008-11-15). Uiterwyk, Die geskiedenis van: afsluitingsvergadering
  • Krige, mnr. Johan (2008-09-10). Hofmeyrsaal in Kerkstr, Die geskiedenis van
  • Seyfert, dr Miemie (2008-07-23). Spesiale versamelings in die J.S. Gericke Biblioteek
  • Wagner, mev Nana (2008-05-14). Stellenbosch se Musiek- en Straatfeeste
  • Burden, dr. Matilda (2008-03-12). Bloemhof gebou, Die geskiedenis van
2007
  • Erskine, Maj. (2007-11-10). Ida’s Valley Homestead : Afsluitingsvergadering
  • Vos, mnr. Hennie (2007-09-12). Suid-Afrika se vroegste kerke en Begraafplaas, na 1687
  • Vincent, mnr Karsten (2007-07-12). Herstel van Strukture
  • Heese, dr Hans (2007-05-09). Skatte in die U.S. Argief
  • Geen spreker (2007-03-14). Algemene Jaarvergadering
2006
  • Van Velden (2006-11-14). Overgaauw: Afsluitingsvergadering
  • Le Roux, mnr. Marais (2006-07-19). Die Museum en die Museumtrust
  • Van Schalkwyk, dr Dirk (2006-05-10). Vrolike stories uit kontreitaal
  • Verwoerd, dr Wilhelm (2006-03-15). Oom Paultjie de Villiers van Coetsenburg
  • Potgieter, mev Johanna (2006-01-19). Onderhoud: Kweekskool en Azaleahof
2005
  • Melck, mev. Annatjie (2005-12-12). Gesk. v. d. historiese wynlandgoed, Muratie, 1699-1991
  • Ottermann, prof Reino (2005-09-14). Gesk. v.d.Deutsch Afrikanischer Frauenbund, Stb, 1925-1980
  • Lubbe, mnr Willem (2005-07-27). Ou besighede op Stellenbosch
  • Van Blerk, dr Benita (2005-05-11). Die Konserwatorium en prof Maria Fismer
  • Cupido, A. (2005-05-06). Gesprek tussen A. Cupido en O. Malan
  • Rosendorff, dr G. (2005-03-09). Die Joodse gemeenskap op Stellenbosch
2000-2004

2004
  • Blake, Mev. en Louw, A. (2004-11-13). Libertas: uitstappie en ledevergadering
  • Ottermann, prof. Reino (2004-09-29). Oggendtee, Stellenbosse Heemkring
  • Dietrich, mnr. Linde (2004-09-08). Alternatiewe geskiedenis
  • Hennig, dr. Helmke (2004-05-12). Boedelinventarisse: Kompanjies tydperk
  • Tijmens, mnr. Wim (2004-03-10). Kurators van die Botaniese Tuin (o.a. H. Herre)
2003
  • Smit, mnr. Stewie (2003-11-15). Koopmanskloof plaas-uitstappie
  • Coetsee, ds. Jaco (2003-11-05). Feesgeleenthede in die VGK
  • Van der Merwe, mnr. Hennie (2003-09-03). Begrafnisgebruike in alle gemeenskappe
  • Botha, mnr. Louis (2003-09-03). Begrafnisgebruike in alle gemeenskappe
  • Samaai, Imam, F (2003-09-03). Begrafnisgebruike in alle gemeenskappe
  • Meiring, mnr. Hannes (2003-05-14). Argitektuur
  • Lubbe, mnr. Willem (2003-03-12). Op die spoor van S.v.d. Stel n.d. Koper berge
2002
  • Malherbe, mnr. Willem (2002-11-16). Meerlust (tydens besoek aan dié plaas)
  • Coetsee, mnr. Japie (2002-09-04). Jonkershoekvallei, 1692-2002
  • Gabriels, mev. Marion (2002-05-16). Ouetehuise: Huis Ebenhaeser
  • Oberholster, mnr. Hannes (2002-05-16). Ouetehuise: Utopia
  • Potgieter, mev. Johanna (2002-05-16). Ouetehuise: Azaleahof
  • Kannemeyer, prof. John (2002-03-06). Uys Krige en Stellenbosch
2001
  • Rabe, mev. J-M (2001-11-24). Uitkyk: restourasie van die huis op –
  • Malan, dr. Ockert (2001-09-05). Doderegister, Die Stellenbosse
  • Krige, mnr. Johan (2001-05-09). Restourasie van die Moederkerk
  • Oosthuizen, mnr. Dirk (2001-03-07). Onlangse ontwikkelings in plaasl. Regering Stb
2000
  • Vorster, mnr. Leon (2000-11-08). Die VOC-kanonne in die Kruithuis; vasvra
  • Gerber, mnr. Riaan (2000-09-13). Eikestadnuus 50 jaar
  • Olivier, dr. André (2000-05-10). Prof. J. du Plessis en die kerkstryd 1928-35
  • Coetsee, mnr. Japie (2000-03-08). Dirk Coetsee van Coetsenburg (Coetzenburg)
…-1999
1999
  • Cupido, mnr. Aäron (1999-11-10). Rynse Kerk, Die
  • Vos, mnr. Hennie (1999-09-15). Koloniesland – watervoorsiening aan Stb
  • Venter, dr. Chris (1999-05-05). Anglo-Boereoorlog, Stellenbosch en die –
  • Conradie, mev. Dottie (1999-03-10). Kunswedstryd, Die Stellenbosse
1998
  • Jones, mnr. Eric (1998-11-11). Musieklewe van Idasvallei en Cloetesville
  • Karstens, mev. Chrissie (1998-11-11). Musieklewe van Idasvallei en Cloetesville
  • Arends, mnr. Johan (1998-11-11). Musieklewe van Idasvallei en Cloetesville
  • Stears, mnr. Richeard (1998-05-20). Posgeskiedenis van Stellenbosch
  • Dempsey, mnr. Willem (1998-03-04). Stellenbosch in die 70erjare
1997
  • Holloway, mnr. Boela (1997-11-12). Dorpstraat se mense i.d. 30er- en 40erjare
  • Brown, prof. Eddie (1997-09-10). Kweekskool (gevolg deur vasvra oor Stb.)
  • Krige, mnr. Johan (1997-05-14). Krige-familie in Stellenbosch, Die
  • Troubadours (1997-03-12). Musiekprogram
1996
  • Malan, dr. Ockert (1996-09-11). Bome van Stellenbosch, Die
  • Pool, mnr. Brian (1996-05-08). Onderwysherinneringe
  • Lubbe, mnr. Willem (1996-03-13). Posgesk.:grepe uit; poskaarte begin 20ste e
1995
  • Poole, mnr. Phil (1995-11-08). Herinneringe aan Stellenbosch
  • De Klerk, mnr. W.A. (Bill) (1995-09-13). Kleinbosch
  • Le Roux, mnr. Jean (1995-09-13). Drakensteinse plase, ens.:navorsing
  • Booyens, prof. Bun (1995-05-10). Malan, dr.D.F., se verbintenis met Stb
  • Friedlaender, mnr. K. (1995-03-08). Stellenbosch toe ek jonk was
1994
  • Murray, mev. Marie (1994-11-09). Voëllewe van Stellenbosch
  • Sleigh, dr. Dan (1994-09-14). Buiteposte van die VOC
  • Cillié, prof. Gawie (1994-05-11). Bosmandigters van Stellenbosch, Die
  • Loubser, mnr. Coenie (1994-03-16). Begraafplase van Stellenbosch
1993
  • Blersch, mnre. H. en M. (1993-11-10). Blersch, Walter
  • Booyens, prof. Bun (1993-09-08). Langenhoven en sy verbondenheid met Stb.
  • Johnman, Mrs Dorothy (1993-05-12). Stellenbosch, Old
  • Keet, mnr. Ben (1993-03-10). Keet-familie: v.d. Ryn n.d. Eersteriv. In 200 jr.
1992
  • De Vries, mnr. Jan (1992-11-11). Stellenbosch, Die Veranderende
  • Brown, prof. Eddie (1992-09-09). Neethling, ds. J.H.
  • Voigts, dr. Marie (1992-05-13). Fynbos, veral in Stellenbosch
  • Lubbe, mnr. Willem (1992-03-11). Lubbe, A.P.:skoenmaker met toekomsdroom
1991
  • Krige, mev. Ode (1991-11-13). Victoria-gedenkhospitaal en Stellenb.-hosp.13-11-1991
  • Baard, dr. Attie (1991-11-13). Victoria-gedenkhospitaal en Stellenb.-hosp.13-11-1991
  • Sadie, prof. Jan (1991-09-11). Handel & Administrasie, Fakulteit, van US
  • Du Bruyn, prof. Jan (1991-05-15). Universiteit Stb. 1960-90 en vorentoe
  • Van Wyk, prof. Andreas (1991-03-06). De Wet, prof. J.C
1990
  • Cillié, prof. Piet (1990-11-07). Jeugdae op Stellenbosch
  • Coetzee, mej. Elize (1990-09-05). Bloemhof
  • Coetzee, dr. Japie (1990-05-16). Historiese jeugroman: die wording van ‘n –
  • Joubert, mnr. Niel (1990-03-21). Stellenboschkloof: plase
1989
  • Spottiswoode, Mrs Bunny (1989-09-13). Victoria Rd & some of its personalities
  • Evertse, mnr. Jan (1989-05-17). Poskaarte van Stellenbosch1900-1930
  • Vos, mnr Hennie (1989-03-15). Dorpmuseum Stb.:hist. argeologie se bydrae
1988
  • Fensham, prof. Charles (1988-11-09). Heemkring tien jaar oud
  • Hofmeyr, mej. Annie (1988-11-09). Heemkring tien jaar oud
  • Van Huyssteen, mnr. Ters (1988-11-09). Heemkring tien jaar oud
  • Albertyn, mev. Anna (1988-09-07). Denneoord-modelplaasskool
  • Mostert, mnr. Johan (1988-05-18). Mostert, J.A. (vader) as stadskl., & eie jeug
  • Coertzen, prof. Pieter (1988-03-09). Hugenote, Die
  • Krige, mev. Ode (1988-03-09). Hugenote, Die
  • Van Huyssteen, mnr. Ters (1988-03-09). Hugenote, Die
1987
  • Gentis, mnr. Frans (1987-11-04). Ryme oor gesk. onderwerpe en plaaslewe
  • Trengove, dr. Billy (1987-09-02). Bergzicht
  • Ginsburg, Mrs M. (1987-09-02). Libertas Theatre, The
  • Theron, prof. Erika (1987-05-20). Herinneringe uit studentedae i.d. 20erjare
  • Cillié, prof. Gawie (1987-03-04). Van Niekerk, Maria, v.d. Laan, i.d. jare 1890
1986
  • Fensham, prof. Charles (1986-11-12). Moedergemeente Stb.: gesk. oor drie eeue
  • Smuts, prof. Frans (1986-09-03). Ou Hoofgebou, Die
  • Cillié, prof. Gawie (1986-05-07). Musiek, -makers in gemeente Stb,1686-1863
  • Bosman, dr. Piet (1986-03-05). Stellenbosch, meer b. Dorpstr., i.d. 20erjare
1985
  • Baumbach, prof. Lydia (1985-11-06). Rhenish
  • Morkel, mnr. Pieter (1985-09-04). Bottelarywyk: plase in die –
  • Joubert, dr. G.J. (1985-05-01). Studentejare in Matieland
  • Schumann, dr. Winnie (1985-03-30). Vrouelandbouvereniging- (VLV-) tak Stb
1984
  • Fensham, prof. Charles (1984-11-07). Hugenote van Stellenbosch, Die
  • Van Huyssteen, mnr. Ters (1984-08-22). Eersterivier: hist. plase middel- en onderloop
  • Fensham, prof. Charles (1984-05-16). Stellenosch 1775-1800, vlgs Hendrik Cloete
  • Van Vuuren, dr. J.C.J. (“Fire”) (1984-03-14). McDonaldhuis, die Univ. & Stb. i.d. 20erjare
1983
  • Smuts, prof. Frans (1983-11-16). Moddergat
  • Albertyn, dr. Chris (1983-08-17). Herinneringe uit studentedae 1927-29
  • Latsky, ds. P.S. (1983-05-18). Stellenbosch, Ou – meer bep. Birdstraat
  • Van Huyssteen, mnr. Ters (1983-03-16). Eersterivier: plase en persoonlikhede
1982
  • De Villiers, prof. A.B. (1982-11-17). Malherbe, prof. Mort
  • Nieuwoudt, mnr. Gert (1982-08-25). Wynplase in die Koelenhofgebied
  • Le Roux, mnr. Marius (1982-05-05). Meubels, Ou Kaapse
  • Marais, dr. Piet (1982-03-17). Vrugtebedryf: Stellenbosch en die vroeë –
1981
  • Fensham, prof. Charles (1981-11-11). Marais, Jannie: weldoener van Stellenbosch
  • Groenewald, prof. Evert (1981-08-26). Dagbreek
  • Dreyer, prof. Tom / Conradie mnr P. (1981-05-13). Voortrekkerbeweging op Stellenbosch, Die
  • Ottermann, prof. Reino (1981-03-18). Endler, Hans
1980
  • Smuts, prof. Frans (1980-11-05). Bewaring, meer bepaald op Stellenbosch
  • Giliomee, prof. Jan (1980-11-05). Bewaring, meer bepaald op Stellenbosch
  • Fensham, prof. Charles (1980-11-05). Bewaring, meer bepaald op Stellenbosch
  • De Villiers, dr. Dawid (Sasol) (1980-08-20). Wilgenhof
  • Jooste, dr. Mattie (1980-05-07). Huishoudkundedept. aan US: die beginjare
  • Thom, prof. H.B. (1980-03-26). Stellenbosch in die 20er- en 30erjare
1979
  • Van Eykeren, mev. Milu (1979-10-31). Nooitgedacht
  • Fensham, prof. Charles (1979-08-29). Stellenbossiana
  • Smuts, prof. Frans (1979-08-29). Stellenbossiana
  • Oberholster, prof. Obie (1979-08-29). Stellenbossiana
  • Du Plessis, mnr. Flooi (1979-08-29). Stellenbossiana
  • De Kock, mev. Cinie (1979-05-23). Boerelewe, Die: sy erns en luim
  • Deacon, prof. H. (1979-03-14). Archaeology in and about Stellenbosch
1978
  • Booyens, prof. Bun (1978-11-01). Waterkuur, Die
  • Van Huyssteen, mev. Miems (1978-08-16). Braak: geskiedenis v.d. – oor 300 jaar
  • Ottermann, prof. Reino (1978-05-17). Musiekgeskiedenis: sketse uit die – van Stb.
  • Tyers, mnr. John (1978-03-08). Stellenbosch: herinneringe
1977
  • Hey, dr. Douglas (1977-11-02). Natuurbewaring: Stb. se rol in 25 jaar
  • Coertzen, dr. Pieter (1977-09-07). Hugenote in Suid-Afrika, Die
  • Van Zyl, dr. Diko (1977-06-01). Wynbou in W-Kaap, veral Stb., 17de-19de e.
  • Van Huyssteen, mnr. Ters (1977-03-02). Onderwys: interessante figure uit d. verlede
1976
  • Smuts, prof. Frans (1976-10-27). Gebruike en bedrywighede, Ou Stellenbosse
  • Hofmeyr, mej. Annie (1976-09-01). Mense van Stellenbosch in my jongdae
  • Le Roux, mnr. Marius (1976-06-09). Kopersmids, Ou Kaapse, en hulle werk
  • Cillié, prof. Gawie (1976-03-10). Van Riebeeckstr. & sy mense in my kindertyd
1975
  • Mitchell, dr. F.K. (1975-11-12). Munte
  • Grobbelaar, mnr. Pieter (1975-09-03). Vertellings & rympies uit die ou dae v. Stb.
  • Hopkins, ds. Charles (1975-05-14). Borcherds-familie en Stellenbosch
  • De Kock, mev. Cinie (1975-02-26). Bloemhof: staaltjies uit die geskiedenis van –
1974
  • De Villiers, prof. Dawid (1974-11-13). Van Harencarspel, F.
  • Van Breda, mnr. Pieter (1974-08-07). Banhoek (Banghoek)
  • Le Roux, mnr. Paul (1974-05-29). Argitektuur van Stellenbosch se kerke
  • Fensham, prof. Charles (1974-03-13). Beck, Van Gendt, Appeldoorn: predikante
1973
  • Booyens, prof. Bun (1973-11-10). Blye geleenthede op ons dorpe i.d. ou dae
  • Craven, dr. Danie (1973-08-29). Rugby: aspekte v.d. geskiedenis van –
  • Morkel, mnr. Pieter (1973-05-02). Stellenbosse Distriksbank, Die
  • Bouws, dr. Jan (1973-02-28). Musieklewe op Stellenbosch
1972
  • Sauer, mev. Deborah (1972-11-16). Merriman, John X.
  • Nicholson, Mr R. (1972-11-16). Merriman, John X.
  • Sauer, sen. Paul (1972-11-16). Merriman, John X.
  • Malherbe, prof. Fransie (1972-08-31). Studentedae op Stellenbosch
  • Geyser, dr. Ockie (1972-04-12). Dokumentasie, veral t.o.v. eietydse gesk.
  • Kempen, mev. Lizzie (1972-02-09). Jonkershoek: ‘n paar interessanthede
1971
  • Collier, Joy (1971-11-17). Medicine at Cape & Stb doctors up to 1850
  • Ottermann, dr. Reino (1971-08-25). Jannasch, prof. F.
  • De Kock, mev. Cinie (1971-04-21). Begraafplase van Stellenbosch
  • De Villiers, dr. Con (1971-03-03). Straatgeluide van ou Stellenbosch
1970
  • Robinson, dr. (1970-11-05). Printing at the Cape, Early
  • Hugo, dr. André (1970-08-05). Hager, Carl Otto: bouheer v. kerk en kollege
  • De Villiers, dr. Dawid (1970-04-29). Bosmangedigteboek: vertellings rondom die …
  • Nell, mnr. Billy (1970-02-11). Onderwysgesk. v. Stb. i.d. 19de eeu: grepe
1969
  • Jooste, dr. Mattie (1969-10-29). Neethling, Miss Katie
  • Morkel, mnr. Pieter (1969-10-29). Vervoer in die ou dae
  • Johnman, Mr Charles (1969-07-31). Rhenish Mission at Stellenbosch, The
  • Söhnge, prof. P. (1969-04-24). Geologie van Stellenbosch, Die
  • Van Velden, mnr. Dawid (1969-02-13). Kaapse Hardepad, Die
1968
  • Calitz, mnr. Piet (1968-09-25). Tas, Adam: die ligtere sy van sy Dagboek
  • Loubser,mev. J. (met A. Hofmeyr) (1968-09-25). Dorpstraat in die ou dae
  • Hofmeyr, mej. A. (met J. Loubser) (1968-09-25). Dorpstraat in die ou dae
  • Smuts, prof. Frans (1968-09-25). Stellenbosch: grepe uit die verlede

Schoongesicht, Afsluitingsfunksie, 2016

Bestuursliggaam (2026)