Jaareindfunksies |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die Stellenbosse Heemkring
beskou elke Jaareindfunksie as ‘n hoogtepunt van die jaar se aktiwiteite. Oor
die jare het die gebruik ontstaan om dit op een van die talle plase in die
omgewing te hou, en in hierdie opsig is die Heemkring dankbaar vir die
ondersteuning wat ons geniet van die betrokke eienaars. Dit gee die lede
ook geleentheid om in voeling te bly met van die mooiste dele in die land.
Die pragtige historiese omgewing van Stellenbosch bly maar die trots van
alle inwoners van die dorp. |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Afsluitingsgeleenthede: Plaasbesoeke
|